Marchant & Anneli

O n s   g a a n   t r o u !

Save the date

Datum: 02 NOV 2019

Die Bruidegom

Ek het lank gevat om die regte persoon te vind waarmee ek die res van my lewe wil spandeer. Dit het altyd gevoel of die woord verewig so lank voel, maar nou met jou in my lewe is ek bang dat verewig nie lank genoeg is nie. Jy is my beste vriend. Daar is n pad om te kies in die lewe en die een wat ek kies is saam met jou.

Marchant

Die Bruid

Soos enige vrou is ek vol sprokiesverhaal liefdes drome, maar vandat ek jou gevind het is my realiteit beter as enige droom. Alles wat ek ooit in n man wil hê, kies ek om in jou te vind.

Anneli

Ons wag vir..... Die avontuur

Ons Verhaal

Verlowing

26 Mei 2018

Op 26 Mei 2018 het Marchant vir Anneli gevra om sy vrou te word. Dit was n spesiale dag en sal verewig 'n spesiale betekenis hê vir die paartjie.

Ons gaan... Ons Liefde vier

Program

Kerkdiens

  • La Rouge Gasteplaas, Vierfontein, Vrystaat, 2615
  • Formele Kleredrag
  • 2 November 2019, om 16:00 tot 17:00

Hier begin ons sprokiesverhaal waar ons beloftes aan mekaar maak voor die Here.

Onthaal

  • La Rouge Gasteplaas, Vierfontein, Vrystaat, 2615
  • Kontant Kroeg Beskikbaar
  • 2 November 2019, om 17:00 tot 00:00

Ons partytjie die aand saam met ons naastes om die samekoms van die geliefdes in n huwelik te vier.

Padkaart

  • La Rouge Gasteplaas, Vierfontein, Vrystaat, 2615
  • Nov 25 2017, 16:00 - 00:00


Sien padkaart

Strooijonkers & Strooimeisies

Callie Müller

Hoof Strooijonker

Carl De Beer

Strooijonker

Stiaan Labuschagne

Strooijonker

Ruan Bekker

Seremoniemeester

Nincke de la Guerra

Hoof Strooimeisie

Charlene Muller

Strooimeisie

Rene Rudolph

Strooimeisie

Neem deel aan ons Huweliks viering

RSVP voor 30 September 2019

Belangrike Inligting:
Geen kinders word toegelaat nie.
Die kos sal bedien word in die vorm van 'n buffet
Kontant kroeg is beskikbaar. Geen drank van buite word toegelaat nie.

Dankie
Error occurred while sending email. Please try again later.

Hoe om daar te kom

Google Maps

Sien die onderstaande padkaart indien jy aanwysings nodig het:


  • La Rouge Gasteplaas, Vierfontein, Vrystaat, 2615

  • 2 November 2019, om 17:00 tot 00:00

Akkommodasie

La Rouge Gasteplaas

     La Rouge Gasteplaas, Vierfontein, Vrystaat, 2615

    082 207 4607

   info@larougegasteplaas.co.za

   LaRouge Website


Winston Plaas Gastehuis

     Winston Plaas Gastehuis, Vierfontein, Vrystaat, 2615

    072 200 1220

   vermeulenlouwrens@gmail.com

Boodskap aan julle

Ons sien uit om ons spesiale dag saam julle te vier.

Stof julle partytjieskoene af vir n Vrystaat opskop.